Gemaak vir Mekaar
So ek is ‘n stil mens. Jy wil praat mens. So ek is vervelig. Maar tog het jy my nodig. Ek wil graag luister. Jy wil my hoor fluister. En
Just say when
So ek is ‘n stil mens. Jy wil praat mens. So ek is vervelig. Maar tog het jy my nodig. Ek wil graag luister. Jy wil my hoor fluister. En
Alles het net verkeerd geloop. Die meeste van my vriendskappe dood. Maar jy was daar. En ek was daar. Wie sou kon raai? Jy was jy. En ek was ek.
Soeter as heuning, lekkerder as lekker. Die smaak, o, gee my waterbekke. Sonde so soet, sonde so goed. In die mond van hand. Alles vir my soettand. Verbode is my